Pan-Arabisme

Die Arabiese wêreld.

Pan-Arabisme, of net Arabisme, is ’n ideologie wat die vereniging van die Arabiese wêreld – die lande van Noord-Afrika en Wes-Asië van die Atlantiese Oseaan tot die Arabiese See – voorstaan. Dit hou verband met Arabiese nasionalisme, wat die siening handhaaf dat die Arabiere ’n enkele nasie uitmaak.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search