Peper

Peperplant
Peperplant
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. nigrum
Binomiale naam
Piper nigrum
Peper uit 'n peperpot.
Gedroogde swart en wit peperkorrels.

Peper (Piper nigrum) is die spesery wat algemeen langs die sout op die eettafel staan.

Daar is letterlik honderde verskillende soorte peper in kookkuns dwarsoor die hele aarde in gebruik.

Die genus Piper van die peperfamilie (Piperaceae) se voorbeelde sluit o.a. in: swartpeper, witpeper en groenpeper.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search