Polaris

Polaris
Hierdie kunstenaarsvoorstelling wys twee klas F-sterre: die superreus Polaris A en sy metgesel Polaris B.[1]
Hierdie kunstenaarsvoorstelling wys twee klas F-sterre: die superreus Polaris A en sy metgesel Polaris B.[1]
Sterrebeeld Klein Beer
Bayer-naam α Ursae Minoris
Spektraaltipe F7 Ib-II[2] / F0V[2] / F3V
Soort Veelvoudige ster
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 02h 31m 49,09s
Deklinasie +89º 15' 50,8"
Skynmagnitude (m) 1,985 / 8,5 / 8,21
Besonderhede
Massa (M) 6
Temperatuur (K) 7 200
Afstand (ligjaar) 434
Eienskappe
Veelvoudigheid Veelvoudige Cepheïed-ster
Ander name
Noordster, Loodsster, HR 424, BD+88°8, HD 8890, SAO 308, FK5 907, GC 2243, ADS 1477, CCDM 02319+8915, HIP 11767, Cynosura, Alruccabah, Phoenice, Navigatoria, Ster van Arkadië, Yilduz, Mismar
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Polaris (ook onder meer Alpha Ursae Minoris of Poolster) is die helderste ster in die sterrebeeld Klein Beer (Ursa Minor). Dit is baie na aan die noordelike hemelpool en is dus die huidige noordpoolster.

Gebaseer op die meting van die Hipparcos-astrometrie-satelliet[3][4] is Polaris na raming sowat 434 ligjare van die Aarde af.[5] Dit is ’n veelvoudige ster en bestaan uit die hoofster, α UMi A, twee kleiner metgeselle, α UMi B en α UMi Ab, en twee verafgeleë metgeselle, α UMi C en α UMi D.

  1. "SIMBAD Object query : CCDM J02319+8915". Centre de Données astronomiques de Strasbourg. Besoek op 10 Junie 2010.
  2. 2,0 2,1 Wielen, R. (2000). "Polaris: astrometric orbit, position, and proper motion". Astronomy and Astrophysics. 360: 399–410. arXiv:astro-ph/0002406. Bibcode:2000A&A...360..399W. {{cite journal}}: Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (hulp)
  3. Perryman, M.A.C.; Lindegren, L.; Kovalevsky, J.; et al. (Julie 1997), "The Hipparcos Catalogue", Astronomy and Astrophysics 323: L49–L52, Bibcode1997A&A...323L..49P 
  4. Perryman, Michael (2010), The Making of History's Greatest Star Map, Heidelberg: Springer-Verlag, doi:10.1007/978-3-642-11602-5 
  5. van Leeuwen, F. (2007). "HIP 11767". Hipparcos, the New Reduction. Besoek op 1 Maart 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search