Preston

Preston

Ligging van Lancashire in Engeland Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Land (VK) Vlag van Engeland Engeland
 Administratiewe gewes Noordwes-Engeland
 Historiese graafskap Lancashire
 Koördinate 53°45′N 2°42′W / 53.750°N 2.700°W / 53.750; -2.700
 Oppervlakte:  
 - Totaal 142.22 vk km
 Hoogte bo seevlak ? m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 97 886
 - Bevolkingsdigtheid 982/vk km
 Tydsone GMT
 - Somertyd GMT+1
 Bynaam Proud Preston
 Amptelike Webwerf www.preston.gov.uk

Preston is 'n stad in die noordweste van Engeland (in die Verenigde Koninkryk), tussen Bolton en Blackpool. Die stad het 'n bevolking van 97 886 in 2011. Daar is ook 16 plekke in die Verenigde State van Amerika, twee plekke in Kanada, twee in Australië en 3 in Skotland wat na Preston genoem is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search