Psigoanalise is ’n stel teorieë en terapeutiese tegnieke[1] wat verband hou met die bestudering van die onbewuste[2] en saam ’n behandelingsmetode vir geestesteurings vorm. Die dissipline is in die vroeë 1890's gevestig deur die Oostenrykse neuroloog Sigmund Freud en stam gedeeltelik uit die kliniese werk van Josef Breuer en ander.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search