qBittorrent | |
![]() | |
![]() | |
'n skemkiekie van qBittorrent v4.1.1 vat op Manjaro Linux loop
| |
Skrywer | Christophe Dumez [1] |
---|---|
Ontwikkelaar | sledgehammer_999,[2] Christophe Dumez, Ishan Arora, Stefanos Antaris, Mohammad Dib[1] |
Aanvanklike vrystelling | 16 Mei 2006[3] |
Nuutste weergawe | 5.0.5[4] ![]() |
Programmeertaal | C++ (Qt), Python |
Bedryfstelsel | kruis-platform: FreeBSD, Linux, OS X, OS/2, Windows |
Platform | ARM, x86 |
Beskikbaar in | ~70 tale |
Kategorie | BitTorrent-kliënt |
Lisensie | GPLv2+ |
Webblad | www![]() |
qBittorrent is 'n kruisplatform-kliënt vir die BitTorrent-protokol wat vrygestel word onder die GNU GPL, weergawe 2. qBittorrent streef daarna om 'n vrye en oopbronalternatief vir gewilde kliënte soos µTorrent te wees.[6]
qBittorrent is geskryf in C++. Dit maak gebruik van Boost, Qt toolkit, en die libtorrent-rasterbar-biblioteek (vir die torrent-agterkand). Sy opsionele soekfunksionaliteit is geskryf in Python. Dus word Python-ondersteuning op die stelsel vereis.
<ref>
tag; no text was provided for refs named team
<ref>
tag; no text was provided for refs named gh-changelog
<ref>
tag; no text was provided for refs named news
<ref>
tag; no text was provided for refs named ww
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search