Rea

Rea
moeder van gode
Rea ry op ’n leeu, Pergamon-altaar, Pergamonmuseum in Berlyn
Rea ry op ’n leeu, Pergamon-altaar, Pergamonmuseum in Berlyn
Naam Rea
Man Kronos
Ouers Uranos en Gaia[1]
Broers, susters Krios, Koios, Kronos, Huperion, Iapetos, Mnemosune, Okeanos, Foibe, Tetis, Teia, Temis, Briareos, Kottus, Guges, Arges, Brontes, Steropes, die gigante, die Eriniërs, Meliai, Afrodite
Kinders Poseidon, Hades, Demeter, Hestia, Hera, Zeus
Romeinse eweknie Ops

Rea (Grieks: Ῥέα) was in die Griekse mitologie ’n Titaan en is genoem "die moeder van gode". Sy was die dogter van Uranos en Gaia, die metgesel van haar broer Kronos en die moeder van Demeter, Hades, Hera, Hestia, Poseidon en Zeus, ses van die Olimpiese gode wat later die Titane verslaan het.

  1. http://www.theoi.com/Titan/TitanOkeanos.html

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search