Roma

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Romani.
Roma

Vlag van die Roma
Totale bevolking: ca. 2–12 miljoen[1][2][3][4]
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State ~1 miljoen[5]

Vlag van Brasilië Brasilië 800 000[6]
Vlag van Turkye Turkye 700 000–5 miljoen[7]/~2,8 miljoen[8][9]
Vlag van Spanje Spanje 650 000–1,5 miljoen[7][10][11][12]
Vlag van Roemenië Roemenië 621 573–2 miljoen[13][14][15][16]
Vlag van Frankryk Frankryk 350 000–1,2 miljoen[17][18][19][20]
Vlag van Bulgarye Bulgarye 325 343–800 000[21][22]
Vlag van Hongarye Hongarye 315 583–990 000[23][24]
Vlag van Griekeland Griekeland 300 000–350 000[25]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 90 000–300 000/~225 000[7][26]
Vlag van Rusland Rusland 182 766–1,2 miljoen[7][27]
Vlag van Serwië Serwië 147 604–800 000[28][29]
Vlag van Italië Italië 120 000–180 000[30]
Vlag van Duitsland Duitsland 120 000–140 000[7][31]
Vlag van Slowakye Slowakye 105 738–600 000[7][32][33]
Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië 53 879[7][34]
Vlag van Swede Swede 50 000–100 000[35]
Vlag van Oekraïne Oekraïne 47 587–400 000[7][36]
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 40 370[37]–300 000[38]
Vlag van Portugal Portugal 40 000–70 000[7][39]
Flag of Kosovo Kosovo 40 000[40]
Vlag van Nederland Nederland 32 000–48 000[7]
Flag of Ireland Ierland 32 000–43 000[7]
Vlag van Switserland Switserland 25 000–35 000[7]
Vlag van België België 20 000–40 000[7]
Vlag van Oostenryk Oostenryk 20 000–30 000[7]
Vlag van Kroasië Kroasië 16 975–40 000[7][41]
Vlag van Pole Pole 15 000–60 000[7][42]
Vlag van Moldowa Moldowa 12 778–200 000[7]
Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina 8 864–60 000[7]
Vlag van Albanië Albanië 8 301–150 000[7][39][43]
Vlag van Kanada Kanada 5 255–80 000[44][45]
Vlag van Slowenië Slowenië 3 246[7][46]

Taal: Romani, tale van inheemse streke
Geloofsoortuiging: Christendom (Rooms-Katolieke Kerk, Oosters-Ortodokse Kerk, Protestantisme) • Islam • Sjaktisme[47]
Verwante etniese groepe: Dom, Lom, Domba en ander Indo-Ariërs
Die vermoedelike migrasie van Roma na Europa
Historiese verspreiding van die Roma se subgroepe in Europa
Roma-bevolking volgens Europese lande: ██ 0% ██ 5% ██ 10%
Jong Hongaarse Roma voer 'n tradisionele dans op
Spaanse Roma, die sogenaamde Kalé of Gitanos, het as bekwame musikante en dansers groot invloed op die Andalusiese flamenco-dans uitgeoefen

Roma is 'n sambreelterm vir 'n aantal etnies verwante groepe wat oorspronklik uit Indië afkomstig is en vanaf die 14de eeu in meerdere migrasiegolwe via Suidwes-Asië na Noord-Afrika en Europa, in die moderne tyd ook na die Amerikas en Australië gemigreer het.

Roma word as etnies-kulturele minderheid op alle vastelande aangetref, alhoewel die meerderheid in Europa en hier veral in Suidoos-Europese en enkele Sentraal-Europese lande asook in Spanje en Portugal leef. In Duitssprekende gebiede word na hierdie etniese groepe meestal as "Sinti en Roma" verwys. In Duitsland is die Roma 'n erkende minderheid soos Dene, Friese en Sorbe.[48]

Hul gemeenskaplike taal is Romani of Romanes, met 'n groot verskeidenheid dialekte.

Baie lede van die minderheid word sowel vanweë hulle etniese afkoms asook hulle sosiale situasie gemarginaliseer. So word ook die term Sigeuner as neerhalend ervaar.

  1. Lewis, M. Paul, red. (2009). "Ethnologue: Languages of the World" (online) (in Engels) (16th uitg.). Dallas, Texas: Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  2. "EU demands action to tackle Roma poverty". BBC News (in Engels). 8 Mei 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020.
  3. "The Roma" (in Engels). Nationalia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  4. "Rom". Encyclopædia Britannica (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  5. Webley, Kayla (13 Oktober 2010). "Hounded in Europe, Roma in the U.S. Keep a Low Profile". Time (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  6. "Falta de políticas públicas para ciganos é desafio para o governo" (in Portugees). R7. 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2018. Besoek op 8 Mei 2016.
  7. 7,00 7,01 7,02 7,03 7,04 7,05 7,06 7,07 7,08 7,09 7,10 7,11 7,12 7,13 7,14 7,15 7,16 7,17 7,18 7,19 "Recent Migration of Roma in Europe, A study by Mr. Claude Cahn and Professor Elspeth Guild" (in Engels). OVSE. 10 Desember 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  8. "Türkiye'deki Kürtlerin sayısı!" (in Turks). 6 Junie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2016. Besoek op 8 Mei 2016.
  9. "Türkiye'deki Çingene nüfusu tam bilinmiyor. 2, hatta 5 milyon gibi rakamlar dolaşıyor Çingenelerin arasında". Hurriyet (in Turks). 8 Mei 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Augustus 2017. Besoek op 8 Mei 2016.
  10. "Society for Threatened Peoples" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  11. "The Situation of Roma in Spain" (PDF) (in Engels). Open Society Institute. 2002. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2009. Besoek op 15 September 2010.
  12. "Diagnóstico social de la comunidad gitana en España" (PDF) (in Spaans). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2017. Besoek op 8 Mei 2016.
  13. "Rezultate" (in Roemeens). Institutul Naţional de Statistică. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  14. (en) "World Bank and the Roma". Wêreldbank. Besoek op 8 Mei 2016.
  15. "Rezultatele finale ale Recensământului din 2011 - Tab8. Populaţia stabilă după etnie – judeţe, municipii, oraşe, comune" (XLS) (in Roemeens). National Institute of Statistics. 5 Julie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 18 Desember 2013.
  16. "RECENSĂMÂNT 2011. Două treimi dintre romi se declară români. 700.000, 2.000.000, 3.000.000 ... câţi romi trăiesc în România?" (in Roemeens). 19 Oktober 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 November 2018. Besoek op 8 Mei 2016.
  17. "Situation of Roma in France at crisis proportions – report" (in Frans). EurActiv Network. 7 Desember 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  18. "Report by the European Roma Rights Centre" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Augustus 2017.
  19. "Full Report by the European Roma Rights Centre" (PDF) (in Engels). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 10 April 2010.
  20. Bernard Gorce (22 Julie 2010). "Roms, gens du voyage, deux réalités différentes" (in Frans). La Croix. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  21. "Население по местоживеене, възраст и етническа група". Bulgarian National Statistical Institute (in Bulgaars). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  22. (en) European Commission (4 April 2014). "Roma Integration – 2014 Commission Assessment: Questions and Answers". Persberig. http://europa.eu/rapid/press-release_MEMO-14-249_en.htm. Besoek op 8 Mei 2016. 
  23. "Hungarian Central Statistical Office Census Data 2011" (PDF) (in Hongaars). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  24. Michael Kimmelman (6 Februarie 2008). "In Hungary, Roma Get Art Show, Not a Hug" (in Engels). The New York Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2009. Besoek op 8 Mei 2016.
  25. "Greece NGO". Geek Helsinki Monitor (in Engels). LV: Minelres. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  26. "[[Ethnologue]]" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016. {{cite web}}: URL–wikilink conflict (hulp)
  27. "National Composition of Population and Citizenship" (Excel) (in Engels). Perepis2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 November 2017. Besoek op 16 September 2010.
  28. (sr) "Национална Припадност Припаднос" (PDF). Stat. 29 November 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Julie 2018. Besoek op 8 Mei 2016.
  29. "Skinhead violence targeting Roma in Yugoslavia". ERRC (in Engels). 15 Mei 1998. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2019. Besoek op 8 Mei 2016.
  30. (it) "Giornata Internazionale dei rom e sinti: presentato il Rapporto Annuale 2014 (PDF)" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 Februarie 2017. Besoek op 8 Mei 2016.
  31. "Regionale Dynamik – Roma in Deutschland" (in Duits). Berlin-Institut für Bevölkerung und Entwicklung. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  32. (sk) "Population and Housing Census. Resident population by nationality" (PDF). Statistics. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 15 Julie 2007.
  33. "Na Slovensku žije viac ako 400-tisíc Rómov, populačný boom sa nepotvrdil". SME (in Slowaaks). SITA. 25 September 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  34. "The 2002-census reported 53,879 Roma and 3,843 'Egyptians'" (in Engels). Republic of Macedonia, State Statistical Office. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2010. Besoek op 17 September 2010.
  35. "Minoritet – Sametingen. Information about minorities in Sweden" (in Sweeds). IMCMS. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2017. Besoek op 8 Mei 2016.
  36. (uk) "National composition of population, 2001 census". State statistics committee. Besoek op 8 Mei 2016.
  37. "Sčítání lidu, domů a bytů". czso.cz (in cz). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Junie 2015.{{cite web}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  38. "Současná romská komunita v Evropě" (in cz). romove.radio.cz. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.{{cite web}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  39. 39,0 39,1 "Roma /Gypsies: A European Minority" (PDF) (in Engels). Minority Rights Group International. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  40. (en) "Historical Dictionary of the Gypsies (Romanies)".
  41. "POPULATION BY ETHNICITY – DETAILED CLASSIFICATION, 2011 CENSUS" (in Engels). Croatian Bureau of Statistics. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  42. "Poland – Gypsies". Country studies (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016.
  43. "Albanian census 2011". instat.gov.al (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike (XLS) op 16 Oktober 2017. Besoek op 7 Desember 2015.
  44. (en) "Roma in Canada fact sheet" (PDF). home.cogeco.ca. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 Junie 2007.
  45. (en) Statistics Canada. "2011 National Household Survey: Data tables". Besoek op 8 Mei 2016.
  46. "Romi – kako iz labirinta stereotipov?" (in Sloweens). RTV Slovenija. 5 April 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 8 Mei 2016.
  47. (en) Gall, Timothy L, red. (1998). Worldmark Encyclopedia of Culture & Daily Life. Vol. 4. Europe. Cleveland, OH: Eastword. pp. 316, 318.
  48. "Nationale Minderheiten" (in Duits). Bundesministerium des Innern. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2017. Besoek op 8 Mei 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search