Rothschild-bankfamilie

Die Rothschild–bankfamie is 'n internasionale dinastie van DuitsJoodse oorsprong. Die familie is veral bekend vir werk in die bankwese. In Oostenryk, Frankryk en die Verenigde Koninkryk het baie lede van die familie adellike titels.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search