Rundu | |
---|---|
![]() | |
Koördinate: 17°55′S 19°46′O / 17.917°S 19.767°O | |
Land | ![]() |
Streek | Kawango-Oos |
Regering | |
• Burgemeester | Verna Mpingana Sinimbo (SWAPO) |
Hoogte | 1 095 m (3 593 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 63 431 |
Tydsone | UTC+2 |
Rundu is die hoofstad en grootste stad van die Kavango-Oos-streek in die noorde van Namibië. Dit lê op die grens met Angola op die oewer van die Kavangorivier sowat 1 000 m bo seespieël. Rundu se bevolking groei vinnig. Die 2001-sensus het 36 964 inwoners getel;[1] en vir die 2011-sensus het dit tot 63 430 geklim. Die burgemeester is Verna Mpingana Sinimbo (SWAPO).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search