Rusperband

Aandryfwiel aan die agterkant van 'n Leclerc tenk
Rusperband van 'n Leclerc tenk
Amerikaanse M60 Patton tenk. Die aandryfwiel aan die agterkant en die boonste rollers wat die rusperband ondersteun is duidelik sigbaar.
'n Hyskraan op rusperbande

Rusperbande is groot modulêre bande wat op tenks, stootskrapers, konstruksie- en ander voertuie, op onverharde terrein gebruik word. 'n Rusperband verdeel gewig oor 'n groter oppervlakte as gewone wiele. Dit sorg dat voertuie met rusperbande nie wegsak in gebiede waar voertuie met wiele sou nie. Die bodemdruk van 'n voertuig is byvoorbeeld gelyk aan die druk van die lug in die bande, ongeveer 207 kPa, terwyl 'n sewentig ton M1 Abrams tenk slegs 'n bodemdruk het van 103 kPa.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search