Rym

'n Rym is 'n herhaling van soortgelyke klanke (of dieselfde klank) in twee of meer woorde, gewoonlik in die laaste lettergrepe van reëls in gedigte en liedjies.[1] Die woord rym is ook 'n pars pro toto (" 'n gedeelte wat die geheel verteenwoordig") wat 'n kort gedig beteken, soos 'n rympaar (ook genoem rymende koeplet) of 'n ander kort rymende gedig soos 'n kinderrympie.

  1. "Rhyme". Oxford Dictionaries. Oxford University Press. 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2012. Besoek op 31 Maart 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search