S-deeltjie

’n S-deeltjie in deeltjiefisika is ’n hipotetiese elementêre deeltjie. Die naam kom van "supersimmetrie" en "deeltjie". Dit word in verskeie tale ook superpartner genoem, van die Engelse woorde supersymmetry en partner.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search