Samkhya (Sanskrit: साङ्ख्य) is een van die ses ortodokse skole van Indiese filosofie.[1][2] Dit is die naaste aan die Yoga-skool van Hindoeïsme en het ander filosofiese skole beïnvloed.[3]
Die ander vyf ortodokse skole is Vedanta, Nyaya, Vaisheshika, Mimamsa en Yoga.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search