Seraglio-punt

Seraglio-punt (Turks: Sarayburnu, Paleispunt) is ’n kaap wat die Goue Horing en die See van Marmara skei in Istanboel, Turkye. Die gebied is veral bekend vir die Topkapı-paleis en Gülhane-park. Dit is deel van die historiese gebiede van Istanboel wat sedert 1985 ’n Unesco-wêrelderfenisgebied is.[1]

Van links: Die Blou Moskee, Aya Sophia, die Sarayburnu wat bestaan uit die Topkapı-paleis en die Mure van Konstantinopel, en die Galata-toring heel regs, oorkant die Goue Horing.
  1. UNESCO | Historiese gebiede van Istanboel

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search