Sherbrooke

Sherbrooke
Stad
Wapen van Sherbrooke
Wapen
Amptelike logo van Sherbrooke
Byname: 
Queen of the Eastern Townships
Leuse(s): 
Ne quid nimis
Sherbrooke is in Quebec
Sherbrooke
Sherbrooke
Koördinate: 45°24′00″N 71°53′03″W / 45.40000°N 71.88417°W / 45.40000; -71.88417
LandVlag van Kanada Kanada
ProvinsieQuebec
RegionEstrie
Stigting1802
Geïnkorporeer op1 Januarie 2002
Regering
 • BurgemeesterBernard Sévigny
Oppervlak
 • Land353,49 km2 (136,48 vk. myl)
 • Metro
1 459,61 km2 (563,56 vk. myl)
Hoogte
128−378 m (420−1 240 ft)
Bevolking
 • Stad154 601
 • Digtheid437,4/km2 (1 133/vk. myl)
 • Metro
201 890
 • Metrodigtheid183,3/km2 (475/vk. myl)
TydsoneUTC-05:00 (EST)
 • SomertydUTC-04:00 (EDT)
Poskode
J1E, J1G, J1H, J1J, J1K, J1L, J1M, J1N, J1R
Skakelkodes819
Webwerfville.sherbrooke.qc.ca

Sherbrooke is 'n stad in die suidooste van die Franssprekende Kanadese provinsie Quebec met 154 601 inwoners (2011). Dit is die grootste stad in die Estrie-gebied en die vierde grootste metropolitaanse gebied in die provinsie. Sherbrooke is die ekonomiese, politieke, kulturele en opvoedkundige spilpunt van Estrie (in Engels bekend as die Eastern Townships). In die vroeë 20ste eeu is na die stad verwys as The Queen of the Eastern Townships.

Die nedersetting is deur Engelssprekende lojaliste uit die Dertien Kolonies gestig en het oorspronklik as Hyatt's Mill bekendgestaan. Dit is in 1818 hernoem tot Sherbrooke - ter ere van Sir John Sherbrooke (1764-1840), 'n Britse generaal wat as luitenant-goewerneur van Nova Scotia (1812-1816) en goewerneur-generaal van Brits-Noord-Amerika gedien het (1816-1818).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search