Sjtsji

Sjtsji
’n Bord sjtsji met groente en sampioene.
’n Bord sjtsji met groente en sampioene.
Soort gereg Sop
Land Rusland
Hoofbestanddeel Kool en vleis
Ander bestanddele Aartappels, wortels, uie, tamaties
Variasies Groen en suur sjtsji
Soortgelyke geregte Borsjt

Sjtsji (Russies: щи; ) is ’n koolsop in die Russiese styl. Wanneer suurkool as hoofbestanddeel gebruik word, word it "suur sjtsji" genoem en soppe met suring, spinasie en soortgelyke plante as basis "groen sjtsji" (зелёные щи, zeljonije sjtsji). In die verlede is die naam "suur sjtsji" ook gebruik vir ’n drankie, ’n soort kwas wat nie met die sop verband gehou het nie.[1][2]

  1. S.I. Ozjegof (1949–1992). "Щи". Dictionary of the Russian Language (in Russian). Besoek op 6 April 2016.{{cite book}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  2. Wladimir Dal (1863–1866). "Щи". Explanatory Dictionary of the Live Great Russian language (in Russian). Besoek op 6 April 2016.{{cite book}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search