Skuldgevoel

Glasgow- Botaniese Tuin. Edwin Roscoe Mullins se Kain, of My straf is te swaar om te dra (Genesis 4:13), omstreeks 1899.

’n Skuldgevoel is ’n emosionele ervaring wat voorkom wanneer mense glo of verstaan – of dit waar is of nie – dat hulle hulle eie standaarde onder verdenking geplaas het of universele morele standaarde oortree het, en dan aansienlike verantwoordelikheid vir daardie oortreding neem.[1]

’n Skuldgevoel is nou verwant aan die begrippe berou en skaamte. Skuldgevoelens is ’n belangrike faktor in simptome van obsessief-kompulsiewe steuring.[2]

  1. Vergelyk: "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2008. Besoek op 1 Januarie 2008.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link) Besoek op 2017-12-03.
  2. Leslie J. Shapiro, LICSW. "Pathological guilt: A persistent yet overlooked treatment factor in obsessive-compulsive disorder —". Aacp.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2012. Besoek op 27 November 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search