Slaptjips

Slaptjips
Die bereiding van slaptjips - die aartappelstafies word 'n tweede keer diepgebraai

Slaptjips is diepgebraaide stafies aartappels wat ongeveer so lank soos 'n vinger is. Dit was oorspronklik 'n Belgiese spesialiteit, maar het intussen dwarsoor die wêreld 'n gewilde vullende bygereg geword wat dikwels by wegneem-eetplekke verkoop word. Slaptjips is daarnaas ook een van die belangrikste bevrore voedselprodukte.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search