Stiermarke

Stiermarke (Duits: Steiermark, Sloweens: Štajerskais) is 'n deelstaat van Oostenryk. Die hoofstad Graz is met 'n bevolking van 273 838 ook die grootste stad van Stiermarke.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search