Susereiniteit

Susereiniteit is die heerskappy van 'n soewereine staat oor ’n ten dele selfstandige staat. Die term is oorspronklik gebruik om die verhouding tussen die Ottomaanse Ryk en sy omliggende gebiede te beskryf. Dit verskil van soewereiniteit in die opsig dat dit slegs beperkte selfregering bied, onderhewig aan reëls wat aan hulle opgelê is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search