Tarkastad | |
---|---|
![]() Die hoofstraat op Tarkastad, 2012 | |
Koördinate: 32°00′23″S 26°15′37″O / 32.00639°S 26.26028°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Chris Hani |
Plaaslike Munisipaliteit | Enoch Mgijima |
Stigting | 1862 |
Oppervlak | |
• Totaal | 83,5 km2 (32,2 vk. myl) |
Hoogte | 1 293 m (4 242 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 6 059 |
• Digtheid | 73/km2 (190/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 5370 |
Skakelkodes | 045 |
Tarkastad is 'n klein dorp in die provinsie Oos-Kaap, Suid-Afrika, sowat 78 km oos van Cradock en 64 km wes van Queenstown, 1 310 m bo seespieël en in die middel van 'n goeie skaapboerderygebied. 'n Takspoorlyn verbind die dorp met Bowker's Parkstasie, 4 km wes van Queenstown,[2] maar dié spoorlyn is in 1988 vir spoorverkeer gesluit en word nie meer in stand gehou nie.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search