Taweret
|
|
Die riviergodin Taweret, uitgebeeld as ’n seekoei en die voorpote van ’n kat. Haar hand rus op ’n sa-teken, ’n simbool van beskerming.
|
Soort godin |
Egipties
|
Godin van |
Vrugbaarheid en geboorte
|
Naam in hiërogliewe |
|
Kultussentrum |
Hele Egipte
|
Simbool |
Die sa, ivoor dolk, seekoei
|
Metgesel |
Set (soms)
|
Kinders |
Amoen-Ra (later)
|
|
Taweret (ook gespel Taoert, Toeat, Taoeris ens.) was in die Egiptiese mitologie ’n antieke beskermingsgodin van vrugbaarheid en geboorte. Haar naam beteken "sy wat groot is".[1] Sy is gewoonlik uitgebeeld as ’n seekoei met katagtige eienskappe. Sy word soms verbind met ander soortgelyke godinne, soos Ipet, Reret en Hedjet.
- ↑ Geraldine Pinch, Magic in Ancient Egypt (Londen: British Museum Press, 1994), 39.