Teleks is 'n teksgebaseerde telekommunikasiediens wat gebruik maak van 'n openbare geskakelde netwerk, soos 'n telefoonnetwerk, of deur private lyne, met teledrukker toestelle by beide die ontvang- en versendings kant.[1] Die term "teleks" kan verwys na die diens, die netwerk, die toestel of die werklike boodskap.[2] Telex, 'n opvolger van morsekode, was 'n belangrike metode om geskrewe boodskappe elektronies tussen besighede te stuur in die tydperk ná die Tweede Wêreldoorlog. Die gebruik daarvan het afgeneem namate die faksmasjien in die 1980's in gewildheid toegeneem het.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search