Tenkman

Muurskildery in Keulen geïnspireerd deur die tenkman

Die tenkman (Engels: Tank Man; Chinees: 王维林, ook bekend as die onbekende protesganger of die onbekende rebel), is die bynaam vir 'n anonieme man wat internasionaal beroemd geword het toe hy op 5 Junie 1989 in die nasleep van die Tiananmen-betogings in 'n straat naby Tiananmen-plein, 'n kolom tenks se pad versper het. Foto- en videomateriaal is beskikbaar oor die voorval, wat een van die bekendste beelde van die twintigste eeu is en 'n simbool van protes geword het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search