Tintenpalast

Die Tintenpalast in Windhoek
Die Tintenpalast met die parlementstuin op die voorgrond

Die Tintenpalast in Windhoek is die setel van die Nasionale Vergadering of parlement van Namibië. Die Nasionale Raad van Namibië het in 2002 'n nuwe administratiewe blok oos van die historiese gebou betrek.[1]

  1. www.republikein.com.na: NR betrek nuwe gebou, 10 April 2002[dooie skakel]

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search