Tucson

Tucson
Tucson, met die Catalinas Mountains in die agtergrond
Tucson, met die Catalinas Mountains in die agtergrond
Tucson, met die Catalinas Mountains in die agtergrond
Bynaam: The Old Pueblo
Ligging van Tucson in Arizona
Ligging van Tucson in Arizona
Ligging van Tucson in Arizona
Ligging van Arizona in die VSA
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State van Amerika
Staat Arizona
Distrik Pima
Regering
 - Burgemeester
Jonathan Rothschild
Oppervlakte
 - Totaal 505,3 km² (195,1 myl²)
Bevolking (2008)
 - Totaal 525 529
 - Digtheid 1 022/km² (2 647/myl²)
Areakode(s) 520
Webwerf: www.tucsonaz.gov

Tucson (uitgespreek /ˈtuːsɒn/) is 'n stad in die suide van die Amerikaanse deelstaat Arizona. Die stad is in 1775 gestig en het 'n bevolking van omtrent 525 529 in 2008 gehad. Een van die stad se byname is The Old Pueblo.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search