Tulp

Tulp
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Tulipa

L., (1753)
Spesies
Sien teks

Tulpe is meerjarige, bolagtige plante met mooi, helder blomme in die genus Tulipa. Daar is sowat 75 wilde spesies,[1] wat tot die familie Liliaceae behoort.[2]

Die streke waar die plant natuurlik voorkom, is die Iberiese Skiereiland, deur Noord-Afrika tot Griekeland, die Balkan, Turkye, deur die Levant (Sirië, Israel, Palestina, Libanon, Jordanië) en Iran, noord tot Oekraïne, Suid-Siberië en Mongolië, en oos tot Noordwes-China.[1]

Verskeie spesies en talle hibridiese kultivars word in tuine, potte en as snyblomme gekweek.

  1. 1,0 1,1 Christenhusz, Maarten J.M.; Govaerts, Rafaël; David, John C.; Hall, Tony; Borland, Katherine; Roberts, Penelope S.; Tuomisto, Anne; Buerki, Sven; Chase, Mark W.; Fay, Michael F. (2013). "Tiptoe through the tulips – cultural history, molecular phylogenetics and classification of Tulipa (Liliaceae)". Botanical Journal of the Linnean Society. 172 (3): 280–328. doi:10.1111/boj.12061.
  2. "Tulipa in Flora of North America @" (in Engels). Efloras.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Januarie 2019. Besoek op 7 Desember 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search