Uffizi

Uffizi
Galleria degli Uffizi
'n Beeld van die museum.
Die buitekant met 'n uitsig op die Palazzo Vecchio

Webtuiste https://www.uffizi.it/
Een van die gange in die Uffizi
Die Geboorte van Venus, omstreeks 1485 deur Botticelli
Portret van Eleonora di Toledo en haar seun Giovanni deur Agnolo Bronzino, 1545

Die Palazzo degli Uffizi is 'n palazzo (paleis) in Florence waarin een van die oudste en belangrikste kunsmuseums ter wêreld gevind kan word (in Italiaans bekend as die Galleria degli Uffizi). Die paleis is geleë naas die Palazzo Vecchio en was vir 'n lang tyd in die besit van die Medici-familie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search