Vaalrivier

Vaalrivier
Uitsig stroomaf van die N3-nasionale pad af
Uitsig stroomaf van die N3-nasionale pad af
Uitsig stroomaf van die N3-nasionale pad af
Stroomgebied Suid-Afrika
Oorsprong Sterkfonteinbaken naby Breyten
Monding Oranjerivier
Lengte 1 120 km
Gemiddelde afloop 4 300 miljoen m3
Stroomgebiedopp. 200 000 km2
Stokou foto van 'n pont op die Vaalrivier tydens die Anglo-Boereoorlog, 1899.

Die Vaalrivier is die grootste takrivier van die Oranjerivier in Suid-Afrika. Die Vaalrivier kry sy naam van die grys kleur van sy water, veral in die vloedseisoen wanneer baie slik en sediment afgevoer word. Die opvanggebied is ongeveer 200 000 km2 en die jaarlikse afloop is 4 300 miljoen m3.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search