Volkekunde

Volkekunde is die studie van die mens en sy kultuur. Onderskeiding word getref tussen rasse en volke: ras word beskou as 'n biologiese groep, terwyl volk na 'n sosiaal-kulturele groep verwys. Verskeie maatstawwe word gebruik vir die indeling van rasse, waarom dit in hierdie artikel gaan. Geografiese verspreiding en fisieke voorkoms is van die belangrikste aspekte wat in aanmerking geneem word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search