Vullis

Vullis versamel by Attero, Wijster, Nederland

Vullis is afval materiaal wat deur mense weggegooi word, gewoonlik as gevolg van 'n waargenome gebrek aan bruikbaarheid. Die term sluit oor die algemeen nie liggaamlike afvalprodukte, suiwer vloeibare of gasvormige afval, of giftige afval produkte in. Vullis word gewoonlik gesorteer en geklassifiseer in soorte materiaal wat geskik is vir spesifieke soorte wegdoening.[1]

  1. Susan Strasser, Waste and Want: A Social History of Trash (2014), p. 6-7.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search