Wikimapia

WikiMapia
Tipe webblad kollaboratiewe kartering
Taal(e) verskeie
Registrasie Opsioneel
Outeur Alexandre Koriakine en Evgeniy Sawelief
Opgerig 24 Mei 2006
Huidige status Aktief
URL www.wikimapia.org

WikiMapia is 'n Web 2.0 projek waarmee plekke en geboue oor die hele aarde etiketteer en beskryf kan word. Dit is ontwikkel deur die Russe Alexandre Koriakine en Evgeniy Saveliev, en was geïnspireer deur Google Maps en Wikipedia.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search