YMCA

YMCA in Seattle
Lidmaatskapskaart

Die YMCA is 'n afkorting vir die Young Men's Christian Association. Die assosiasie is op 6 Junie 1844 deur George Williams in Londen gestig en het ten doel om werk en ontspannings geriewe van mense te verbeter. Die YMCA se hoofkwartier is tans in Genève, Switserland.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search