Yuga

Yuga in Hindoeïsme is ’n epog in ’n siklus van vier tydperke. ’n Volledige yuga begin met die Satya Yuga, gevolg deur die Treta, Dvapara en Kali Yuga. Ons is tans in ’n Kali Yuga, wat in 3102 v.C. begin het met die einde van die Mahabharata-oorlog.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search