Zaza

Zazas

Totale bevolking: 3 miljoen[1]
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Turkye Turkye
Vlag van Duitsland Duitsland
Vlag van Nederland Nederland
Vlag van Swede Swede
Taal: Zazaki en Turks
Geloofsoortuiging: Islam (Alevite en Soenniete)
Verwante etniese groepe: Koerde

Die Zazas is 'n Iranse volk in die huidige Turkye. Die Zazas word ook wel aangedui as 'n etniese groepering of etniese minderheid. Die oorspronkelike woongebied van die Zazas is die Anatoliese streek Dersim en omstreke. Hierdie naam word deur die Turkse staat in 1936 verander na Tunceli, nadat die Turkse leër die outonomie van hierdie streek brutaal verwerp. Zazas praat eerder van Dersim as van Tunceli.

  1. (en) Kaya, Mehmed S. (2011). The Zaza Kurds of Turkey: A Middle Eastern Minority in a Globalised Society. London: Tauris Academic Studies. p. 5. ISBN 978-1-84511-875-4.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search