1 results found for: “_Siloviki_”.

Request time (Page generated in 0.5946 seconds.)

Sergei Sjoigoe

'n noue vertroueling en bondgenoot van Wladimir Poetin, behoort tot die siloviki van Poetin se binnekring. Sjoigoe is verantwoordelik vir die beplanning...

Last Update: 2023-09-05T08:26:08Z Word Count : 203

View Rich Text Page View Plain Text Page

Main result

Sergei Sjoigoe

Sergei Koezjoegetowitsj Sjoigoe (Russiese: Серге́й Кужуге́тович Шойгу́, [sʲirˈɡʲɛj kuʐuˈɡʲɛtəvit͡ɕ ʂɐjˈɡu], Tiwaans: Сергей Күжүгет оглу Шойгу, [sʲirˈɡʲɛj kyʒyˈɣɛt ɔˈɣlu ʃɔjˈɣu]; gebore op 21 Mei 1955) is 'n Russiese politikus en generaal van die weermag wat sedert 2012 dien as minister van verdediging van die Russiese Federasie en as voorsitter van die raad van ministers van verdediging van die GOS. Sjoigoe, is 'n noue vertroueling en bondgenoot van Wladimir Poetin, behoort tot die siloviki van Poetin se binnekring. Sjoigoe is verantwoordelik vir die beplanning en uitvoering van die 2022 Russiese inval in die Oekraïne. Voorheen was Sjoigoe minister van noodsituasies van 1991 tot 2012, en het hy in 2012 kortliks gedien as goewerneur van Moskou-oblast. Hy het die militêre rang generaal van die weermag. Hy was ook president van die internasionale sportfederasie van brandbestryders en reddingswerkers.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search