6 results found for: “CREED_III_”.

Request time (Page generated in 0.2248 seconds.)

Alter Bridge

Marshall (baskitaar), Scott Philips (tromme), destyds voormalige lede van Creed, en Myles Kennedy, voorheen van die groep The Mayfield Four. Sedert die...

Last Update: 2023-11-28T00:45:32Z Word Count : 4784

View Rich Text Page View Plain Text Page

Pat Morita

Scenes of 'Spymate' 2010: Behind the Scenes with Interviews of Ninja's Creed 2013: Mulan: 15th Anniversary - The Voices of Mulan II Pat Morita in die...

Last Update: 2020-06-05T20:24:48Z Word Count : 282

View Rich Text Page View Plain Text Page

Sylvester Stallone

gekry vir sy uitbeelding van Rocky Balboa in Ryan Coogler se 2015-rolprent Creed, asook sy eerste Golden Globe en derde Oscar-benoeming. Stallone is in New...

Last Update: 2022-07-14T18:41:39Z Word Count : 1535

View Rich Text Page View Plain Text Page

Eric Roberts

Slyde: Behind the Scenes 2010: Behind the Scenes with Interviews of Ninja's Creed 2010: Before the Battle: The Making of' 'The Expendables' 2012: The Dead...

Last Update: 2019-12-24T02:35:19Z Word Count : 1274

View Rich Text Page View Plain Text Page

Ahasveros

verwys ook na Ahasveros, soos byvoorbeeld die videospeletjie Assassin's Creed II en die film One Night with the King, waarin Ahasveros vertolk word deur...

Last Update: 2022-12-05T09:47:03Z Word Count : 2444

View Rich Text Page View Plain Text Page

Koraal (musiek)

www.raff.org. Finscher, Ludwig (2016). "The Symphony and the Artist's Creed: Camille Saint-Saëns and His Third Symphony". In Knowles, John (ed.). Critica...

Last Update: 2020-04-19T05:57:15Z Word Count : 3287

View Rich Text Page View Plain Text Page

Main result

Alter Bridge

Alter Bridge is ’n Amerikaanse rockgroep wat in 2004 gestig is in Orlando, Florida deur Mark Tremonti (hoofkitaar), Bryan Marshall (baskitaar), Scott Philips (tromme), destyds voormalige lede van Creed, en Myles Kennedy, voorheen van die groep The Mayfield Four. Sedert die stigting van die groep is al die oorspronklike lede steeds lede. Die groep se naam is ontleen aan ’n werklike brug wat bestaan het in Detroit, Michigan naby waar Tremonti se huis langs Alterweg was. Na die ontbinding van Creed in 2004 het Tremonti, Marshall en Phillips met Kennedy begin saamwerk. Die groep het vier albums vrygestel—One Day Remains (2004), Blackbird (2007), AB III (2010) en Fortress (2013); twee konsertrolprente— Live from Amsterdam en Live at Wembley — en het steeds opnames gedoen en getoer ten spyte van Creed se reünie in 2009. Sedertdien het die twee groepe gelyktydig gewerk. Die lede van Alter Bridge is ook betrokke by verskeie ander projekte insluitend Creed, solo- en sessiewerk en Kennedy se samewerkings met die voormalige kitaarspeler van Guns N' Roses, Slash. Teen Junie 2023 het Alter Bridge meer as vyf miljoen opnames wêreldwyd verkoop.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search