10 results found for: “FTX”.

Request time (Page generated in 0.1973 seconds.)

FTX (maatskappy)

FTX is 'n bankrot Bahamaanse kriptogeld-beurs. FTX is geïnkorporeer in Antigua en Barbuda en het sy hoofkwartier in die Bahamas. Die beurs is in 2019 gestig...

Last Update: 2024-03-13T13:01:56Z Word Count : 647

View Rich Text Page View Plain Text Page

Samuel Bankman-Fried

hoof van FTX 'n kriptogeld-beurs; FTX.US, sy Amerikaanse geaffilieerde; en Alameda Research, 'n kwantitatiewe kriptogeldeenheid-handelsfirma. FTX het laat...

Last Update: 2022-12-13T11:14:46Z Word Count : 729

View Rich Text Page View Plain Text Page

Miami

Heat en die Marlins speel binne Miami se stadsgrense, onderskeidelik by die FTX Arena in Downtown en LoanDepot Park in Little Havana. Marlins Park is gebou...

Last Update: 2023-10-29T05:29:23Z Word Count : 5240

View Rich Text Page View Plain Text Page

Kriptogeld

Ontbind FTX Mt. Gox Quadriga Fintech Solutions...

Last Update: 2024-03-13T08:45:08Z Word Count : 512

View Rich Text Page View Plain Text Page

Bitcoin

Ontbind FTX Mt. Gox Quadriga Fintech Solutions...

Last Update: 2024-03-17T16:05:46Z Word Count : 1255

View Rich Text Page View Plain Text Page

Blokketting

Ontbind FTX Mt. Gox Quadriga Fintech Solutions...

Last Update: 2024-03-17T16:06:22Z Word Count : 1386

View Rich Text Page View Plain Text Page

Ethereum

Ontbind FTX Mt. Gox Quadriga Fintech Solutions...

Last Update: 2024-03-14T14:34:16Z Word Count : 466

View Rich Text Page View Plain Text Page

Nieverwisselbare item

Ontbind FTX Mt. Gox Quadriga Fintech Solutions...

Last Update: 2024-03-13T08:40:48Z Word Count : 1078

View Rich Text Page View Plain Text Page

Luno

Ontbind FTX Mt. Gox Quadriga Fintech Solutions...

Last Update: 2024-03-13T08:42:29Z Word Count : 101

View Rich Text Page View Plain Text Page

Main result

FTX (maatskappy)

FTX is 'n bankrot Bahamaanse kriptogeld-beurs. FTX is geïnkorporeer in Antigua en Barbuda en het sy hoofkwartier in die Bahamas. Die beurs is in 2019 gestig en het vanaf Februarie 2022 meer as een miljoen gebruikers gehad. FTX het ook FTX.US bedryf, 'n afsonderlike beurs beskikbaar vir Amerikaanse inwoners. Sedert 11 November 2022 is FTX in bankrotskapverrigtinge in die Amerikaanse hofstelsel. FTX was gesien as een van die mees stabiele en gerespekteerde firmas in die kripto-industrie totdat dit in 2022 in 'n krisis gedompel is. In November 2022 het 'n CoinDesk-artikel gesê dat die verwante firma Alameda Research 'n beduidende deel van sy bates in FTX se eie bewys (token) FTT gehad het. Na hierdie onthulling het die mededingende beurs Binance se uitvoerende hoof, Changpeng Zhao, aangekondig dat Binance sy aandele van FTT sal verkoop. 'n Daaropvolgende ineenstorting in die prys van FTT en 'n vinnige ineenstorting van FTX het gevolg. Te midde van die daaropvolgende likiditeitskrisis by FTX, het Binance 'n brief van voorneme onderteken om die firma te verkry met die nodige omsigtigheid om te volg. Hulle het sy aanbod die volgende dag teruggetrek. FTX het op 11 November 2022 aansoek gedoen om Hoofstuk 11-bankrotskapbeskerming. Op 12 Desember 2022 is stigter Sam Bankman-Fried deur die Bahamaanse owerhede gearresteer vir finansiële oortredings, op versoek van die Amerikaanse regering. Die daaropvolgende HUB van FTX is John J. Ray III, wat spesialiseer in die verhaal van fondse van mislukte korporasies. Ray het gesê: "hierdie situasie is ongekend." en "Nooit in my loopbaan het ek so 'n algehele mislukking van korporatiewe beheermaatreëls en so 'n algehele afwesigheid van betroubare finansiële inligting gesien soos wat hier plaasgevind het nie."


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search