10 results found for: “Hip_Hop”.

Request time (Page generated in 0.2765 seconds.)

Hip-hop-musiek

"Hip-hop" herlei hierheen. Sien Hip-hop (kultuur) vir sy kulturele oorsprong. Vir ander gebruike, sien Hip-hop (dubbelsinnigheid). Hip-hop of hip hop,...

Last Update: 2024-04-08T08:28:32Z Word Count : 767

View Rich Text Page View Plain Text Page

Hip-hop (kultuur)

kultuur van Hip-hop in die algemeen. Vir die musiekgenre, sien Hip-hop-musiek. Vir ander gebruike, sien Hip-hop (dubbelsinnigheid). Hip-hop (ook soms geskryf...

Last Update: 2024-04-08T08:29:01Z Word Count : 401

View Rich Text Page View Plain Text Page

Hip-hop (dubbelsinnigheid)

Hip-hop-musiek, of rapmusiek, is 'n genre van populêre musiek wat in die 1970's in die Bronxborough-omgewing van New York Stad ontstaan het. Hip-hop kan...

Last Update: 2024-04-08T08:25:51Z Word Count : 58

View Rich Text Page View Plain Text Page

Amara La Negra

& Hip Hop: Miami (2018), en Love & Hip Hop Miami: Check Yourself (2018). 2014: Yo soy la Salsa Bendecidas 2018: BET: X Live! 2018: Love & Hip Hop: Miami...

Last Update: 2021-06-11T12:46:23Z Word Count : 90

View Rich Text Page View Plain Text Page

Momma Dee

Love & Hip Hop (2010). 2018: My Side Piece Hit the Lotto 2018: The Products of the American Ghetto 2010: Love & Hip Hop 2012: Love & Hip Hop: Atlanta...

Last Update: 2024-06-16T21:42:05Z Word Count : 84

View Rich Text Page View Plain Text Page

Insane Clown Posse

Insane Clown Posse is 'n Amerikaanse hip-hop-groep vanaf Detroit, Michigan. Die groep bestaan uit twee lede: Joseph Bruce en Joseph Utsler wat onderskeidelik...

Last Update: 2020-11-19T16:55:39Z Word Count : 70

View Rich Text Page View Plain Text Page

Zedbazi

Zedbazi (Persies / Farsi: Zedbāzi – زدبازی) is 'n Iranse hip hop-groep uit Teheran. Zedbazi het 'n baanbrekersrol gespeel as een van die eerste Iranse...

Last Update: 2020-08-31T07:28:11Z Word Count : 108

View Rich Text Page View Plain Text Page

Kletsrym

bestanddeel van Hip-hop musiek wat algemeen met daardie genre geassosieer word; die oorsprong van rap het egter baie jare voor die hip-hop- kultuur gekom...

Last Update: 2023-01-08T06:25:34Z Word Count : 141

View Rich Text Page View Plain Text Page

Kwaito

verkiesing – die trefferslyste oorheers: Inheemse "bubblegum"-diskomusiek, hip-hop, house, rap, reggae en tradisionele mbaqanga, wat langsamer gespeel en...

Last Update: 2021-08-16T12:35:48Z Word Count : 3730

View Rich Text Page View Plain Text Page

Black Noise

Black Noise is 'n hip-hop musiekgroep van die "Cape Flats" in Kaapstad, Suid-Afrika wat in 1988 deur Emile Jansen gestig is. Stone Garden Soldiers, 2010...

Last Update: 2021-08-27T07:32:31Z Word Count : 102

View Rich Text Page View Plain Text Page

Main result

Hip-hop-musiek

"Hip-hop" herlei hierheen. Sien Hip-hop (kultuur) vir sy kulturele oorsprong. Vir ander gebruike, sien Hip-hop (dubbelsinnigheid). Hip-hop of hip hop, ook bekend as rap, en voormalig bekend as disco rap, is 'n genre van populêre musiek wat in die vroeë 1970's ontstaan het deur Afro-Amerikaners en Karibiese immigrante in The Bronx, 'n borough van New York Stad. Hip-hop musiek het ontstaan as 'n genre teen dwelms en geweld en bestaan uit gestileerde ritmiese musiek (gewoonlik gebou rondom trom-mate ) wat dikwels gepaard is met kletsrym, 'n ritmiese lewering van poëtiese spraak. Volgens die professor Asante van Afro-Amerikaanse studies aan die Temple-universiteit is “hip hop iets wat swartes onomwonde as hul eie kan aanspraak maak”. Die musiek het ontwikkel as deel van die breër hip-hop kultuur, 'n subkultuur gedefinieer deur vier sleutel stilistiese elemente: MCing/kletsrym, DJing/scratching saam met Turntablism, breakdancing, en graffiti-kuns. Alhoewel dit dikwels gebruik word om uitsluitlik na rap- en rapmusiek te verwys, dui "hip hop" meer behoorlik die beoefening van die hele subkultuur aan. Die term hip-hop-musiek word soms as 'n sinoniem gebruik met die term rapmusiek, alhoewel kletsrym nie 'n vereiste komponent van hip-hop-musiek is nie; kan die genre ook ander elemente van die kultuur insluit, insluitendDJing, turntablism, scratching, beatboxing, en instrumentele snitte.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search