9 results found for: “Kodak_Black_”.

Request time (Page generated in 0.2602 seconds.)

Kodak

Die Eastman Kodak Company, algemeen bekend as Kodak, is 'n Amerikaanse tegnologiemaatskappy wat fokus op beeldprodukte, met sy historiese basis in fotografie...

Last Update: 2024-02-21T08:17:46Z Word Count : 1331

View Rich Text Page View Plain Text Page

Miloš Forman

Vaclav Havel and a Celebration of Democracy in Czechoslovakia 1990: The Kodak Century Presentes a Salute to Milos Forman 1991: The Republic Pictures Story...

Last Update: 2022-08-29T00:29:01Z Word Count : 344

View Rich Text Page View Plain Text Page

Maanwentelprogram

November 1967 geneem, ook deur die Lunar Orbiter 5. Die Boeing-Eastman Kodak voorstel is op 20 Desember 1963 deur NASA aangekondig. Die hoofraam van...

Last Update: 2023-10-07T22:26:50Z Word Count : 2415

View Rich Text Page View Plain Text Page

76ste Oscar-toekenningsaand

Guylaine (11 Februarie 2004). "Academy Miffed about Oscar Tape Delay, Black Eye for the Nerdy Guy, DJ Rick Dees Ends Morning Radio Show, More..." Hollywood...

Last Update: 2022-05-31T13:04:33Z Word Count : 556

View Rich Text Page View Plain Text Page

Peter Magubane

in Sophiatown grootgeword. Hy het as skoolseun begin foto's neem met 'n Kodak Brownie-bokskamera. In 1954 lees hy 'n eksemplaar van Drum, 'n tydskrif...

Last Update: 2024-01-03T22:23:01Z Word Count : 927

View Rich Text Page View Plain Text Page

83ste Oscar-toekenningsaand

  83ste Oscar-toekenningsaand  Datum 27 Februarie 2011 Plek Kodak-teater, Los Angeles Aanbieder James Franco Anne Hathaway Pryse & benoemings Beste rolprent ...

Last Update: 2023-07-17T12:26:09Z Word Count : 191

View Rich Text Page View Plain Text Page

74ste Oscar-toekenningsaand

  74ste Oscar-toekenningsaand  Datum 24 Maart 2002 Plek Kodak-teater, Hollywood Aanbieder Whoopi Goldberg Pryse & benoemings Beste rolprent  A Beautiful...

Last Update: 2023-07-17T12:42:52Z Word Count : 227

View Rich Text Page View Plain Text Page

79ste Oscar-toekenningsaand

  79ste Oscar-toekenningsaand  Datum 25 Februarie 2007 Plek Kodak-teater, Los Angeles Aanbieder Ellen DeGeneres Pryse & benoemings Beste rolprent  The...

Last Update: 2023-05-23T06:09:45Z Word Count : 238

View Rich Text Page View Plain Text Page

81ste Oscar-toekenningsaand

  81ste Oscar-toekenningsaand  Datum 22 Februarie 2009 Plek Kodak-teater, Los Angeles Aanbieder Hugh Jackman Pryse & benoemings Beste rolprent  Slumdog...

Last Update: 2023-05-23T06:26:06Z Word Count : 257

View Rich Text Page View Plain Text Page

Main result

Kodak

Die Eastman Kodak Company, algemeen bekend as Kodak, is 'n Amerikaanse tegnologiemaatskappy wat fokus op beeldprodukte, met sy historiese basis in fotografie. Die maatskappy se hoofkwartier is in Rochester, New York, Verenigde State van Amerika en geïnkorporeer in New Jersey. Dit is deur George Eastman gestig in 1888. Kodak bied verpakking, funksionele druk, grafiese kommunikasie en professionele dienste vir besighede regoor die wêreld. Sy vernaamste besigheidsegmente is digitale druk & onderneming en grafika, vermaak en kommersiële films. Dit is die bekendste vir hul fotografiese filmprodukte. Vir die grootste deel van die 20ste eeu het Kodak 'n dominante posisie gehandhaaf in die fotografiese filmmark. Die maatskappy se alomteenwoordigheid was so groot dat sy leuse "Kodak oomblik" in die gemeenskaplike leksikon beskryf is as 'n persoonlike gebeurtenis wat aangeteken moes bly vir die nageslag.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search