3 results found for: “Mercedes-Benz_Group_AG_”.

Request time (Page generated in 0.2598 seconds.)

BMW

bestuursgenot". BMW se kompetisie sluit in Alfa Romeo, Audi, Lexus, Mercedes-Benz, Volvo en Porsche. BMW is in 1913 naby München gestig. Die vervaardiger...

Last Update: 2023-07-15T09:11:40Z Word Count : 746

View Rich Text Page View Plain Text Page

Geely

verder uit te brei het Geely 'n belang van 9,7% in Daimler AG, die beheermaatskappy van Mercedes-Benz, aangekoop. Geely sal waarskynlik betrokke wees by 'n...

Last Update: 2024-04-07T14:21:38Z Word Count : 1453

View Rich Text Page View Plain Text Page

Ekonomie van Suid-Afrika

Australië en Afrikalande soos Nigerië. Mercedes-Benz is die grootste uitvoerder - 90 persent van voertuie uit die Mercedes-C-klas en ligte vragvertuie is uitgevoer...

Last Update: 2024-01-31T17:55:03Z Word Count : 11158

View Rich Text Page View Plain Text Page

Main result

BMW

BMW (kort vir Bayerische Motoren Werke AG) is 'n Duitse maatskappy wat weelde- en sportmotors, asook kragtige motorfietse vervaardig. Hulle hoofkantoor is in München. BMW besit BMW Mini en Rolls-Royce. Hulle het voorheen ook Rover besit. Hulle huidige slagspreuk in die Verenigde Koninkryk is "The Ultimate Driving Machine", terwyl dit in Suid-Afrika en die VSA "Sheer Driving Pleasure" is. In Afrikaans is die slagspreuk "Loutere bestuursgenot". BMW se kompetisie sluit in Alfa Romeo, Audi, Lexus, Mercedes-Benz, Volvo en Porsche.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search