7 results found for: “Republika_Srpska”.

Request time (Page generated in 0.1833 seconds.)

Serwiese Republiek

Die Serwiese Republiek (Serwies: Република Српска (РС), Republika Srpska (RS)), is een van twee entiteite wat saam die federale staat Bosnië en Herzegowina...

Last Update: 2020-02-24T21:27:05Z Word Count : 191

View Rich Text Page View Plain Text Page

Banja Luka

Sarajevo. Dit is die hoofstad en grootse nedersetting in die deelstaat Republika Srpska. Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Banja Luka. Hierdie...

Last Update: 2020-01-31T08:48:35Z Word Count : 62

View Rich Text Page View Plain Text Page

Šiprage

'n plaaslike gemeenskap in Bosnië en Herzegowina in die deelstaat Republika Srpska, munisipaliteit Kotor Varoš (Banja Luka). Tydens die oorlog in Bosnië...

Last Update: 2021-12-22T07:23:41Z Word Count : 175

View Rich Text Page View Plain Text Page

Balkana-meer

Lisina-berg, in die munisipaliteit van Mrkonjić Grad, entiteit van Republika Srpska, in die westelike deel van Bosnië en Herzegowina. Die meer bestaan...

Last Update: 2020-02-16T22:34:58Z Word Count : 166

View Rich Text Page View Plain Text Page

Bosnies

Herzegowina hulle taal Kroaties en Serwies noem. Die grondwet van die Republika Srpska en die regering van ServiÎ, waar dit 'n amptelike taal is, verwys na...

Last Update: 2020-12-02T19:15:13Z Word Count : 223

View Rich Text Page View Plain Text Page

Lys van lande volgens regeringstipe

territoria) Bosnië-Herzegowina (Federasie van Bosnië en Herzegowina en Republika Srpska) Brasilië (26 state) Comore (Anjouan, Grande Comore, Mohéli en Mayotte)...

Last Update: 2021-08-09T08:09:57Z Word Count : 485

View Rich Text Page View Plain Text Page

Novi Beograd

is die Novi Beograd-Ušće-park. Ook Belgrado se jongste park, Park Republika Srpska, is in 2008 in Novi Beograd aangelê. Wikimedia Commons het meer media...

Last Update: 2023-11-25T06:20:14Z Word Count : 400

View Rich Text Page View Plain Text Page

Main result

Serwiese Republiek

Die Serwiese Republiek (Serwies: Република Српска (РС), Republika Srpska (RS)), is een van twee entiteite wat saam die federale staat Bosnië en Herzegowina vorm. Die andere entiteit is die Federasie van Bosnië en Herzegovina. In die daaglikse gebruik bly die naam van dié entiteit in nie-Slawiese lande meestal onvertaald as Republika Srpska, om verwarring met die land wat as Serwië bekendstaan, te vermy. Hoewel die hoofstad van die Serwiese Republiek amptelik Sarajevo is, tewens die hoofstad van gehele Bosnië en Herzegowina, word die entiteit in die praktyk tot 1998 vanuit Pale en sedertdien vanuit Banja Luka bestuur.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search