Air Serbia (gestileer as AirSERBIA; Serwies: Ер Србија / Er Srbija) is 'n internasionale lugredery en die vlagdraer van Serwië. Die maatskappy se hoofkwartier is geleë in Belgrado, Serwië, en sy hoofkern is Belgrado Nikola Tesla-lughawe. Die lugredery was voorheen bekend as Jat Airways totdat dit in 2013 hernoem en hernaam is.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search