10 results found for: “Yale_list”.

Request time (Page generated in 0.321 seconds.)

Christene

Thousand Years: A Global History of Christianity. New Haven and London: Yale University Press. p. 26. ISBN 978-0-300-11884-1. 33.2% of 6.7 billion world...

Last Update: 2023-03-17T22:05:15Z Word Count : 622

View Rich Text Page View Plain Text Page

John Hersey

Amerikaanse voetbal aan Yale gespeel en is afgerig deur Ducky Pond, Greasy Neale en Gerald Ford. Hy was ook 'n spanmaat van Yale se twee Heisman-trofee...

Last Update: 2021-08-16T03:33:16Z Word Count : 2521

View Rich Text Page View Plain Text Page

Heuningvreters

jr. (1990). Distribution and Taxonomy of Birds of the World. New Haven: Yale University Press. ISBN 0-300-04969-2. Andersen, M.J.; Naikatini, A.; Moyle...

Last Update: 2021-09-06T16:16:51Z Word Count : 613

View Rich Text Page View Plain Text Page

Leszek Kołakowski

College in Oxford. Hy woon sedertdien in Oxford, maar werk in 1974 nog aan die Yale Universiteit en van 1981 tot 1994 as deeltydse professor aan die Universiteit...

Last Update: 2020-10-20T15:24:29Z Word Count : 800

View Rich Text Page View Plain Text Page

Uitsterwing

and Stephen C. (2000). "Preface". Watching, from the Edge of Extinction. Yale University Press. pp. x. ISBN 0-300-08469-2. "Population Bomb Author's Fix...

Last Update: 2021-08-26T12:31:18Z Word Count : 1664

View Rich Text Page View Plain Text Page

Charles Ives

waar hy die leier van die bofbalspan is. In September 1894 betree Ives Yale-universiteit waar hy onder Horatio Parker studeer. Hier komponeer hy in 'n...

Last Update: 2022-11-13T11:54:28Z Word Count : 3624

View Rich Text Page View Plain Text Page

Andromeda (sterrebeeld)

Worcester (1941). The Morning Star Rises: an account of Polynesian astronomy. Yale University Press. {{cite book}}: Ongeldige |ref=harv (hulp) Moore, Patrick;...

Last Update: 2022-08-24T17:41:00Z Word Count : 3116

View Rich Text Page View Plain Text Page

Javaanse tier

Yale University, bl. 48(ISBN 978-0-300-12759-1) (en) Peter Boomgaard. 2001. Frontiers of Fear : Tigers and People in the Malay World, 1600–1950, Yale...

Last Update: 2023-10-07T16:38:53Z Word Count : 8225

View Rich Text Page View Plain Text Page

Steven Spielberg

ISBN 9780743235686. Haskell, Molly (2017). Steven Spielberg: A Life in Films. Yale University Press. ISBN 978-0-300-18693-2. Jolls, Michael (2018). The Films...

Last Update: 2024-04-10T19:59:12Z Word Count : 8273

View Rich Text Page View Plain Text Page

Slag van Stalingrad

Second World War, Yale University Press, New Haven en Londen, 2011, bl. 104 P.M.H. Bell, Twelve Turning Points of the Second World War, Yale University Press...

Last Update: 2023-08-30T05:47:18Z Word Count : 8154

View Rich Text Page View Plain Text Page

Main result

Christene

Christene glo in die drie-enige God – Vader, Seun en Heilige Gees – Skepper van die hemel en die aarde en die Onderhouer van alle dinge. Hulle glo dat Jesus Christus, die Seun, sowat 2000 jaar gelede aan die kruis gesterf het om die sondige mens van sy sondes te verlos, opgestaan het uit die dood, opgevaar het na die hemel en op 'n dag sal terugkeer om die mensheid te oordeel. Christene beskou die Bybel as die onfeilbare Woord van God. Hulle glo voorts in verlossing deur genade, met antwoorde dat 'n mens nooit die ewige lewe op grond van goeie werke deelagtig kan word nie, maar suiwer deur God se genadige redding (jou "wedergeboorte"). Wedergebore Christene verklaar met 'n absolute sekerheid dat hulle geredde kinders van God is wat tot in alle ewigheid deel sal hê in Sy koninkryk – en in dié opsig verskil die Christendom radikaal van ander godsdienste. In Suid-Afrika, soos wêreldwyd, is die Christendom egter in talle kerkgenootskappe en sektes versplinter. Dikwels is die skismas (kerkskeuringe) die gevolg van verskillende interpretasies van minder kardinale sienings wat tog nie die hoofboodskap van die Christendom aantas nie. Die woord "Christen" kan manlik of onsydig wees en "Christin" verwys na 'n vroulike persoon.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search