.bm

.bm is die agtervoegsel van domeinname in Bermuda. Die domeinnaam is vir die eerste keer in 1993 gebruik.

Die Bermuda College, 'n skool vir hoër onderwys, behartig die administrasie van die domein. Die verantwoordelikheid vir die topvlakdomein lê ook by hierdie inrigting.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search