.gf

.gf is die agtervoegsel van domeine vir webtuistes in Frans-Guyana.

Dit is nie duidelik hoe domeine geregistreer word nie aangesien die registrateur se webtuiste geen inligting daaroor bevat nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search