![]() Salacia se wentelbaan is soortgelyk aan dié van Pluto. | |
Ontdekking [1][2] | |
---|---|
Ontdek deur | H.G. Roe M.E. Brown K.M. Barkume |
Datum | 22 September 2004 |
Plek van ontdekking | Palomar-sterrewag |
Kleinplaneet-benaming | (120347) Salacia |
Alternatiewe name | 2004 SB60 |
Kleinplaneet-kategorie | TNV [1] Cubewano [3] |
Etimologie | ’n Romeinse seegodin[2] |
Wentelbaaneienskappe [1] | |
Epog 16 Februarie 2017 | |
Afelium | 46,476 AE |
Perihelium | 37,27 AE |
Halwe lengteas | 41,87 AE |
Wentelperiode | 270,98 jaar (98 974 dae) |
Gem. anomalie | 122,66° |
Baanhelling | 23,93° |
Lengteligging van stygende nodus | 280,04° |
Periheliumhoek | 308,48° |
Natuurlike satelliete | Actaea (286±24 km) |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | 854±45 km (dieselfde albedo's)[4] |
Massa | 4,38±0,16×1020 kg (stelsel)[4][5] |
Gem. digtheid | 1,29+0,29−0,23 g/cm3 (stelsel)[4] |
Rotasieperiode | 6,09 uur |
Sideriese rotasieperiode | 6,09 uur[1] |
Absolute magnitude | 4,360±0,011 (stelsel)[5] 4,476±0,013 (Salacia)[5] 6,850±0,053 (Actaea)[5] 3.9[1] |
120347 Salacia (uitspraak sa.laː.kja), met die voorlopige naam 2004 SB60, is ’n trans-Neptunus-voorwerp (TNV) in die Kuipergordel, met ’n deursnee van sowat 850 km en byna vir seker ’n dwergplaneet.[6] Sy huidige afstand van die Son is sowat 44,2 AE en sy skynbare magnitude sowat 20,5.
<ref>
tag; no text was provided for refs named jpldata
<ref>
tag; no text was provided for refs named MPC-Salacia
<ref>
tag; no text was provided for refs named MPEC 2009-R09
<ref>
tag; no text was provided for refs named TNOsCool8
<ref>
tag; no text was provided for refs named Stansberry-result
<ref>
tag; no text was provided for refs named Brown-dplist
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search