18de Parlement van Suid-Afrika

Hierdie is 'n lys van lede van die 18de Parlement van Suid-Afrika , wat gedien het in die Volksraad van Suid-Afrika. Hulle is verkies in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing op 29 April 1981. Dit was die agtiende algemene verkiesing sedert die uniewording van die land in 1910 en die sesde sedert 'n republikeinse grondwet aangeneem is in 1961.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search