Millennia: | |
---|---|
Eeue: |
Die Eerste millennium van anno Domini was 'n millennium wat strek oor die jare 1 tot 1000 (1ste tot 10de eeue). Die wêreldbevolking het stadiger gestyg as gedurende die voorgaande millennium, van ongeveer 200 miljoen in die jaar 1 n.C. tot ongeveer 300 miljoen in die jaar 1000.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search